GRAAD 5 AFRIKAANS

JUFFROU CARINA FERREIRA

SKOOLHOOF

 BEHALWE DAT SY DIE SKOOLHOOF VAN LAERSKOOL  WALVISBAAI IS, GEE SY OOK AFRIKAANS VIR DIE  SENIOR PRIMERE LEERLINGE.

 

SY HET IN STELLENBOSCH STUDEER VIR SENIOR PRIMER EN GESPESIALISEER IN AARDRYKSKUNDE,  AFRIKAANS EN NAALDWERK.

 

SY HOU AL VIR 36 JAAR SKOOL EN DAARVAN IS SY 29 JAAR BY LAERSKOOL WALVISBAAI.

HAAR HOOGTEPUNT VAN SKOOLGEE IS AS SY IETS VERDUIDELIK HET EN SY SIEN HOE DIE LIGGIES  AANGAAN ;)

 

WAT SY DIE MEESTE BY LAERSKOOL WALVISBAAI  GENIET IS DIE KLASGEE.

 

WAT ONS NIE VAN JUFFROU CARINA GEWEET HET NIE IS DAT SY OOK ‘N DIPLOMA IN EIENDOMSWAARDASIE         HET EN DAT SY IN HAAR VRYE TYD DIT GENIET OM TE LEES EN TE STAP.

 

SY BESKRYF HAARSELF AS VERANTWOORDELIK, BETROU    BAAR EN REGVERDIG, MAAR HARDKOPPIG.

SY IS BESLIS NET WAT ONS NODIG HET 
IN ‘N SKOOLHOOF ;)