Admin

Laerskool Walvisbaai

Tannie Mia behartig die skool se finansies.

Sy is ook betrokke by alle funksies van die skool.

 

Sy werk 10 jaar by Laerskool Walvisbaai.

 

Haar hoogtepunt is om deel te wees van die skool se sport en te sien hoe die leerlinge presteer.

 

Wat sy die meeste by Laerskool Walvisbaai geniet,  is die sportuitstappies saam met die kinders.

 

Tannie Mia hou daarvan om langs die see te stap en rustig te onstpan by die huis.

 

Sy beskryf haarself as iemand wat God eerste stel in alles wat sy doen en alles as ‘n geskenk van Hom sien.