Juffrou Christa Fokkens

Beverley

Skapie Klas

Juffrou Christa gee skool by Wallies vir die 4-5 jarige kleuters.

Sy het in Windhoek haar onderrig vir PP ontvang.

 

Iets wat ons nie geweet het nie en waaroor ons moet opewonde raak, is dat sy ook verder gestudeer het in koekbak, catering en binneshuisversiering.

 

Sy hou vir 15 jaar skool en 5 jaar daarvan by Laerskool Walvisbaai.

 

Haar hoogtepunt as onderwyseres is die oomblik as sy ‘n kind se binnekant sien, veral die kleintjies wat nog heeltemal opreg is.

 

Wat sy die meeste by Laerskool Walvisbaai geniet, is ‘Daai koppie Koffie!’

Vir ontspanning bak sy koek, NATUURLIK!!!, en drink graag ‘n koffietjie met skuim by die Waterfront.

 

Sy beskryf haarself as “Dit was jy sien, Is wat jy kry!”