GRAAD 4A
JUFFROU AMELIA FISCHER
Juf Amelia gee Wetenskap vir graad 4- en 5- leerlinge.
Sy rig netbal af.
Sy is ook betrokke by Mnr en Mej LWB.
Sy het in Windhoek gestudeer vir senior primêre onderrig met wiskunde en wetenskap.
Buiten onderwys het sy ook menslike hulpbronbestuur gedoen.
Sy hou al vir 2 jaar skool waarvan albei jare by Laerskool Walvisbaai is.
Haar hoogtepunt as onderwyser is die jaarlikse atletiek.
Wat sy die meeste by Laerskool Walvisbaai geniet, is die sportdae.
Sy beskryf haarself as baie entoesiasties.


