Tannie Annie is die skool se sekretaresse vir Wallies.

Sy is ook by amper alles betrokke en verseker dat  alles by Wallies seepglad verloop.

Sy werk al 6 jaar by Laerskool Walvisbaai.

 

Wat sy die meeste by Laerskool Walvisbaai geniet, is  kollegas wat ook  vriende geword het, asook  al die kleintjies se sêgoed en persoonlikhede.

 

Tannie Annie hou daarvan om tyd saam met haar gesin te spandeer, boek te lees en tuin te maak.

 

Sy beskryf haarself as ‘n ma en vrou wat haar gesin se geluk altyd eerste stel.

Wallies Sekretaresse