top of page


GRAAD 7C
JUFFROU Jessica Isaacks

Juf Jessica gee Social Studies en Life Skills vir graad 4- tot 7-leerlinge.
Sy rig netbal af.
Sy het senior primêre onderwys met Afrikaans as hoofvak in Windhoek gestudeer.
Sy hou al vir 10 jaar skool waarvan 6 jaar by Laerskool Walvisbaai is.
Haar hoogtepunt as onderwyser is as oudskoliere nog kontak hou om te laat weet hoe dit met hulle gaan en haar bedank vir haar bydrae in hul lewe.
Wat sy die meeste by Laerskool Walvisbaai geniet , is die “vreugdes” eetgoed by die skool. Sy hou van kos. (sy se hul verstaan mekaar.)
Juf. Jessica hou van kook, bak en om buite te wees.
Sy beskryf haarself as iemand wat altyd die humor in elke situasie vind en hou van lag.


bottom of page