Juffrou Cisca Buys

Zubaidah Moller

Juffrou Cisca gee skool by Wallies vir die 3-4 jarige kleuters en is ook een van ons hokkie afrigters.

 

Sy het in Stellenbosch haar onderig vir PP  en vroee kinderontwikkeling ontvang.

 

Sy is in haar eerste jaar van onderwys en sommer van die begin af by Laerskool Walvisbaai.

 

Haar hoogtepunt as onderwyseres is om ‘n verskil in elke kind se lewe te probeer maak.

 

Wat sy die meeste by Laerskool Walvisbaai geniet      behalwe die kinders is ook die afrigting van hokkie. 

 

Juffrou Cisca is ‘n regte Hokkie Bokkie want sy speel nog hokkie vir ontspanning ook. ;)  Sy  knyp ook darem biekie tyd af om by die see en duine uit te kom.
  
Sy beskryf haarself “Ek is doelgerig en stel vir myself hoe standaarde en ek vra elke dag vir die Here vir leiding en wysheid en om nederig te bly”
 

Pikkewyn Klas