GRAAD 2A - DEPARTEMENTSHOOF JP

JUFFROU DESIREE' NELL

Juffrou Des, soos die kleintjies haar noem bied graad 2 aan by Laerskool Walvisbaai en is ook die Departementshoof van ons JP.

In Graad 2 het die leerlinge net een juffrou en daaroor moet juffrou Des alle vakke aanbied vir haar graad.
Sy rig ook atletiek af.

 

Sy het in Windhoek studeer en gespesialiseer junior  primere onderig.  

Sy hou 31 jaar skool en is al 22 jaar by Laerskool    Walvisbaai.

 

Dit bly haar hoogtepunt om haar kinders te volg en te sien hoe hulle na skool presteer en wat van elkeen word.
   (So as jy die bosse sien beweeg moet jy mooi kyk, dis dalk juffrou Des. lol!!!! Gedra julle!!!!)

 

By Laerskool Walvisbaai geniet sy die wonderlike milieu en atmosfeer waarin sy skoolhou.

 

Juffrou Des is baie sportief, sy stap, oefen, ry fiets en hou van goeie koffie drink!

Sy beskryf haarself as ‘n lojale, streng, hardwekende 
persoon met ‘n diep afhanklikheid van die Here.