GRAAD 4C
JUFFROU TANNAWILLA ARNOLD
Juf Tannawilla gee Afrikaans en Social Studies vir
graad 4-leerlinge.
Sy rig netbal af.
Sy het junior primêre onderwys by Khomasdal Onderwys Kollege gestudeer.
Sy hou al vir 29 jaar skool waarvan 6 jaar by Laerskool Walvisbaai is.
Haar hoogtepunt as onderwyser is wanneer ‘n leerling wat nie Afrikaans kon praat nie, die taal bemeester.
Wat sy die meeste by Laerskool Walvisbaai geniet, is klasgee en kulturele aktiwiteite.
Sy beskryf haarself as lojaal, betroubaar en hardwerkend.
