GRAAD 5C

MNR PIETER VOGEL

Mnr Vogel gee SOS en rekenaars vir graad 1 - 7 het die leerlinge.

Hy rig rugby af.

 

Hy noem hom ‘n “Jack of all trades” en sy vingers is orals besig waar die skool hom nodig het.

 

Hy het senior primêre onderwys met geografie as hoofvak in Potchefstroom gestudeer.

Hy hou al vir 9 jaar  skool waarvan 2 jaar  by Laerskool Walvisbaai.

 

Sy hoogtepunt as onderwyser is as leerlinge hom nog na baie jare groet en onthou.

 

Wat hy die meeste by Laerskool Walvisbaai geniet, is die personeel wat so goed saamwerk, ons skoolhoof wat altyd ‘n voorbeeld stel en natuurlik eksamen-eetgoedjies.

Mnr. Pieter  hou daarvan om in sy vrye tyd te kamp .

 

Hy beskryf homself as iemand wat hou van sy werk en om alles volgens ‘n resep te doen. Hy sien die lewe sonder koffie as doelloos.