GRAAD 1A

JUFFROU SONIA VAN ZYL

In Graad 3 het die leerlinge net een juffrou en daarom moet juffrou Sonia alle vakke vir haar graad aanbied.

 

Sy rig ook netbal af.

 

Sy het in Windhoek gestudeer en gespesialiseer in Grondslagfase.

Sy hou vir 9 jaar skool en is al 7 jaar onderbroke by Laerskool Walvisbaai.

Haar hoogtepunt as onderwyser is om met kinders te werk en beskou dit as ‘n voorreg!

Wat sy die meeste by Laerskool Walvisbaai geniet, is dat ‘n georganiseerde skool is.

Juf. Sonia hou daarvan om te gaan stap en is baie lief vir lees.

Sy beskryf haarself as ‘n positiewe, vriendelike mens.