GRAAD 3C

JUFFROU EILEEN ZWART

In Graad 3 het die leerlinge net een juffrou en daarom moet juffrou Eileen alle vakke vir haar graad aanbied.

 

Sy is ook betrokke by die skool se “Kids for Christ” en berading.

 

Sy het in Windhoek gestudeer en gespesialiseer in junior primêr met ‘n beradingsertifikaat.

Sy hou vir 32 jaar skool en is al 4 jaar onderbroke by Laerskool Walvisbaai.

Haar hoogtepunt as onderwyser is om skool te gee in haar eie klas.

Wat sy die meeste geniet by Laerskool Walvisbaai is hoe georganiseerd en doegerig die skool is.

Juf. Eileen sal jy gereeld met ‘n leesboek in die hand in vind.

Sy beskryf haarself as ‘n toegewyde mens.