Juffrou Sumari Jones

Enny

Juffrou Sumari gee skool by Wallies vir die 4-5 jarige 


kleuters en is ook betrokke by atletiek en konsert afrigting.

 

Sy het in Stellenbosch haar onderig vir PP  en vroee kinderontwikkeling ontvang.

 

Juffrou Sumarie hou vir 10 jaar skool waarvan sy 8 jaar by Wallies is.

 

Haar hoogtepunt as onderwyseres is om te sien hoe die kleuters aan die einde van die jaar gegroei en ontwikkel het. Sy se ook dat kleuterskool geen vervelige oomblike het nie en dat dit partykeer baie humoristies kan wees.

 

Wat sy die meeste by Laerskool Walvisbaai geniet, is die samesyn en gelukkige kinders. 

Juffrou Sumari spandeer graag kwaliteit-tyd saam met haar familie, lees graag en bederf haar honde.
  
Sy beskryf haarself “Ek is ‘n saggeaarde mens, en het baie empatie en hou daarvan om ander te help”

Vissie Klas