GRAAD RA

JUFFROU ADELINE JACOBS

Juffrou Adeline bied graad RA aan by Laerskool Walvisbaai.

Sy het in Walvisbaai deur die pos studeer en gespesialeer in Engels en Wiskunde vir JP en SP.

Juffrou is al 12 jaar in die onderwys en daarvan is sy 6 jaar by Laerskool Walvisbaai.

Haar hoogtepunt as onderwyseres is om die uidaging as Graadhoof vir graad R in 2019 aan te pak.  Ook om elke dag 'n kans te hê om 'n verskil te maak.

By Laerskool Walvisbaai geniet sy die familie-gevoel tussen die personeel.

Juffrou Adeline is 'n mamma van twee en haar onspanning na 'n dag saam met ons kinders is speeltyd saam met haar kinders.

(WOW, she was born to be a Teacher!!!!)

Sy beskryf haarself ''n Juffrou wat 'n passie het om kinders hul vermoëns te help ontdek.  Sy glo dat elke kind elke dag sukses moet ervaar en dat elke kind meer potensiaal het as wat hul besef."