GRAAD RB

JUFFROU DALINCA KöHNE

Juffrou Dalinca bied graad RB aan by Laerskool Walvisbaai.

 

Sy is amper 5 jaar by LWB.  Sy is in haar finale jaar van studies deur afstandsonderrig by Potchestroom.

Haar hoogtepunt as onderwyseres is om liefde vir akademie te kweek by kleuters en om hulle te sien groei.

By Laerskool Walvisbaai geniet sy die kleuters vir wie sy skoolhou.

Juffrou Dalinca is baie avontuurlustig en hou daarvan om in Namibië se ongerepte natuur saam met haar gesin te kamp en explore".

Sy beskryf haarself  "Leef voluit, want elke oomblik is kosbaar"

Susan