Ontvangs

Laerskool Walvisbaai

Tannie Hessie is die skool se ontvangsdame en help dat daar altyd ‘n pleister of ‘n salfie  is as iemand seerkry.

 

Sy is ook betrokke by baie van die skool se funksie reëlings.

 

Sy werk al 7 jaar by Laerskool Walvisbaai.

 

  Wat sy die meeste by Laerskool Walvisbaai geniet,  is die kinders en om te help reël aan funksies.

 

Tannie Hester hou daarvan om baie te stap, lees en om na haar sepies op televisie te kyk .

 

Sy beskryf haarself as ‘n besige bytjie.

Tannie Hessie

ontvangs@lwbsleutels.com