top of page
Medal board (1).png
Ballroom Dancing Club

ONS KULTUUR

Kultuur in Laerskool Walvisbaai word hoog geag en ons is besig om dit 'n ander baadjie te gee. Die aktiwiteite wat ons aanbied is as volg:

Ons beoog om deel te neem aan die volgende ATKV aktiwiteite in 2024:

Redenaars 

Toneel

Gigipraat

Digikuns

Olimpiade 

Intern (NAPSO)

Afrikaans voordrag

Engels voordrag

Dans

Koor

Kuns

Mnr en Me LWB (graad 7 leerders)

Onafhanklikheidsviering 

LWB Kultuurfees

NAPSO Nictus Kuns en Kultuurfees 

 

DSC_1412.jpg

Suné van Vuuren

Kultuurhoof: Junior Fase

DSC_1429.jpg

Lizette Lucas

Kultuurhoof: Senior Fase

bottom of page