UIT DIE HOOF SE KANTOOR
Laerskool Walvisbaai is ‘n skool met karakter en tradisie waar leerders goeie akademiese leiding kry deur passievolle onderwysers. Leerders word geïnspireer om hulle beste te lewer in die klas, sowel as op die sportveld. In Laerskool Walvisbaai gee ons om en respekteer ons mekaar. Ons is verantwoordelik, betroubaar, regverdig en ons kweek goeie burgerskap met integriteit. Laerskool Walvisbaai is die sleutel tot jou kind se toekoms.
DAGBESTUUR
Carina Ferreira
Skoolhoof

Gerrit Loedolff
Adjunkhoof
Shirley Visagie
Departementshoof SP
Afr Gr5
Eng Gr 5 & 7
Maths Gr 4
Maths Gr 6
Maths Gr 7
Grade 7
Grade 6
Grade 5
Grade 4
Administrasie

Desiree’ Nell
Departementshoof JP



Grade R
Grade R Assistente
Grade 1
Grade 2
Grade 3

Annie Van Ryhn
Wallies Sekretaresse

.jpg)

