top of page
Tersia Augustyn.jpg

GRAAD 6 WISKUNDE

JUFFROU TERSIA AUGUSTYN

Juf Tersia gee Wiskunde vir graad 6 leerlinge.

Sy is betrokke by die skool se boekekamer.

 

Sy het in Paarl en Windhoek gestudeer vir senior primêr tot gr 12 met wiskunde en dierkunde.

 

Buiten onderwys het sy ook met boekhoudingsisteme soos SAP,  Quickbooks en Pastel gewerk.

 

Sy hou al vir 29 jaar skool waarvan 3  jaar  by Laerskool Walvisbaai is.

Haar hoogtepunt as onderwyser is as die leerlinge die wiskunde verstaan.

 

Wat sy die meeste  by Laerskool Walvisbaai geniet, is die geborge, ontspanne milieu waarin ons werk.

 

Juf. Tersia hou van hekel, gedigte skryf, visvang en om ver ente te stap.

Sy beskryf haarself as volg:   Wat jy sien, is wat jy kry.

t3.jpg
t2.jpg
Laerskool Logo.png
bottom of page